Poortje

Poortje
Volledige toegeruste chalets beskikbaar.

Hierdie Plaas vakansie bied jou:

Daar is drie volledig toegeruste klip chalets beskikbaar. Elke chalet maak voorsiening vir 4 mense met 'n dubbel bed en 2 enkelbeddens.
'n Ruim Boma, Lapa en klein swembadjie vorm deel vand die geriewe waar groepe of gesinne geselig kan kuier, volledig ingerig met braai en kosmaak fasiliteite.
Ten einde die atmosfer te komplementeer word die beligting in die chalets met lanterns gedoen en is elektrisiteit doelbewus nie aangele nie. Daar is wel 12volt beligting in the lapa en opwas aria en ook punte om selfone ens. van krag te voorsien.
Die nodige warm water as ook kos maak fasiliteite word deur gas voorsien.


Gesellig om die Vuur

Gesellig om die Vuur
No posts.
No posts.